top of page
Lena se Bottelboom by Wendy Maartens

Lena se Bottelboom by Wendy Maartens

R75,00Price

Lena woon in 'n geel huis met n' groot vyeboom. Sy, Oupa en Ouma, 'n gemmerkat, 'n hoenderhaan en vier wit henne. Een oggend gaan Ouma en Lena dorp toe. Daar sien Lena 'n pragtige Kersboom. Dit gee haar 'n plan - sy gaan haar eie Kersboom maak! 'n Bottelboom wat vrolike liedjies in die wind klingel en haar sal help om Mamma minder te mis. 

SKU: 9780799335040
    bottom of page